Skakel Ons

053 250 5009

Ligging

Orania, Suid-Afrika

TEGNOLOGIESE OPLOSSINGS

Jou vertroude tegnologievennoot

Webontwerp landwyd aanlyn, plus rekenaarherstel, rekenaarbou, netwerk-installasie en IT-ondersteuning in en om Orania.

IT ONDERSTEUNIG VIR BESIGHEDE

Berei jou besigheid voor vir sukses, betroubare IT-dienste

Tegnologie.co.za bied 'n volledige tegnologiediens: ons ontwerp en bou webwerwe vir kliënte regoor Suid-Afrika, en herstel, bou, rig rekenaars en netwerke op en verkoop rekenaarkomponente vir kliënte in en om Orania.

Vir besighede bied ons ook maandelikse IT-ondersteuningsplanne, sodat julle tegnologie altyd sonder sorge werk.

Nasionaal Aanlyn

Plaaslik in Orania

Maandelikse IT-ondersteuning

24/7 Ondersteuning

Kwaliteit deur diens, Jou gemoedsrus, ons taak

Vertrou deur kliente

IT-Dienste vir besighede

Hoë kwaliteit produkte en dienste

waaragter ONS STAAN

Van webontwerp tot rekenaarherstel — alles wat jy nodig het onder een dak.

Webontwerp

Nuwe webwerwe ontwerp en gebou, of bestaandes verbeter. Landwyd aanlyn beskikbaar.

Rekenaarherstel

Vinnige, betroubare herstelwerk vir alle rekenaarprobleme. Plaaslik in Orania.

Rekenaarbou & Opgradering

Nuwe rekenaars gebou volgens jou behoeftes, bestaandes opgegradeer en rekenaarkomponente beskikbaar.

Netwerk-installasie & Opgradering

Betroubare netwerke opgestel en opgegradeer vir jou huis of besigheid. Plaaslik in Orania.

IT-ondersteuning vir besighede

Tegniese ondersteuning sodat jou besigheid se tegnologie werk.

Rekenaarkomponente

Nuwe en herwinde rekenaarkomponente beskikbaar vir enige opgradering of herstelwerk.

Skakel ons by

053 250 5009

Stuur 'n E-pos

navraag@tegnologie.co.za

Besoek ons kantoor

Kareeboomlaan 12,
Orania, 8752

Kantoor-ure

Ma-Vr: 08:00 - 17:00
Sa-So: Gesluit

Kontak Ons

Kry 'n kwotasie

Vul die vorm in, ons kontak jou binnekort.